KLARA MAAS SE HART IS GEBREEK, ENSOMEER: DIE VLOEISTOF TRILOGIE

#_MAP

Date/Time
Date(s) - 26/05/2018 - 27/05/2018
12:00 am

Category(ies) No Categories


KLARA MAAS SE HART IS GEBREEK, ENSOMEER: DIE VLOEISTOF TRILOGIE

KLARA MAAS SE HART IS GEBREEK, ENSOMEER: DIE VLOEISTOF TRILOGIE
DEBUUT Komedie
Met Wessel Pretorius en David Viviers Ontwerp: Wessel Pretorius Vervaardiger: Wessel Pretorius
Twee reisende spelers, ’n verteller en handlanger (afgewater uit die Commedia dell’arte kader), skets drie verhale: die biografie van ’n traan, ’n liefdesdriehoek tussen matador, mantel en bul en ’n legendariese nag van passie. Wessel Pretorius en David Viviers keer terug na KKNK met Klara Maas se hart is gebreek, plus twee nuwe verhale wat saam ’n trilogie oor lewensiklusse van drie hard-‘vogtige’ helde, vorm. Die eerste van dié drie verhale, is as deel van die KKNK se eerste Uikampteater-projek in 2016, met die Kanna vir beste debuutwerk bekroon. Die vollengte produksie is genomineer vir vier Kanna-toekennings en vier KykNet Fiësta-toekennings.

26 MAY 2018
11;00
ARTS THEATRE CLUB

27 MAY 2018
14:00
ARTS THEATRE CLUB