LIEWE OUERS HIER GAAN ONS ALWEER! (10- 11 APRIL 2019)

Die Hoërskool Grens bied
Liewe Ouers
Hier gaan ons alweer!

Dit is die Hoërskool Grens se 100- minute blyspel by die Gildeteater. Dit is ‘n ekstravaganza van sang, dans en toneelspel van gebeure rondom die matriekafskeid en sluit ook die bekende liedjies soos Money Money Money, Shallow, A night to remember en From now on in.

TICKETS AVAILABLE FROM COMPUTICKET AT R90

Comments are closed.