NATANIEL FOUR LOUD PEOPLE (3 APRIL 2019)

Hierdie vertoning is ’n ontploffing van klank, melodieë, style, ritmes, fantasie, ontwerp en humor.

Nataniël vertel sy kenmerkende stories in Afrikaans en Engels, en maak musiek. Pop, blues, soul, jazz, oorspronklik en splinternuut, klassiek en immergroen. Hy inspireer, fantaseer, stel bloot, laat wenkbroue lig, bevraagteken, beantwoord, voer mee, troos en laat jou skaterlag.

Hy deel die verhoog met Charl du Plessis (klavier), Werner Spies (bas) en Peter Auret (tromme). Sy immerverrassende versameling kostuums is deur Floris Louw.

TICKETS AVAILABLE FROM COMPUTICKET AT R225

Comments are closed.